advertisement
Question
Posted by: lala | 2008/07/15

mefliam

hi, ek het ongeveer n maand terug mefliam begin gebruik en het sedertdien n kloppende hoofpyn, 24h p/dag! het aanvanklik gedink dis deel van n sinusverkoue wat intussen opgeklaar het. ek het intussen met my gp gekonsulteer wat aanbeveel het ek staak onmiddelik die mefliam. ek wil net graag weet hoe lank dit sal neem voor ek ontslae is van die oorblywende mefliam in my liggaam en wanneer ek kan verwag dat hoofpyn sal verdwyn? sodoende met sekerheid kan bepaal dat mefliam wel die oorsaak was. ander newe effekte sluit in slaaploosheid, nagmerries en depresiewe gemoedstoestand. dankie by voorbaat!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Die Mefliam behoort so 1 week te neem om heeltemal uit jou sisteem te wees . Onthou dan net om dop te hou vir simptome van malaria – enige koors of griepsimptome.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement