advertisement
Question
Posted by: janine | 2007/02/27

meeste van die tyd naar

Ek sal graag wil weet wat ek kan doen...Ek is heeltyd naar vir 'n ruk nou al. Voel ongelooflik moeg. Sommige mense se dis of my blindederm,niere,lewer of dikderm. My maag pyn. Hoe kan ek uitvind wat regtig met my vout is sonder om eers dokter toe tegaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

J

Hoe lank voel jy al so? Indien langer as 'n week sal ek voorstel jy neem aksie.

Jy sal nie vir seker kan weet sonder om 'n dokter te sien nie. Ek sal aanbeveel dat jy die moed bymekaar skraap en wel jou dokter raadpleeg eerder as om uit te stel

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement