advertisement
Question
Posted by: rene | 2004/02/19

medikasie

Beste Doc,

Is daar enige medikasie wat ek kan drink om my metabolisme aan te jaag. Ek was voorheen by 'n dieet kliniek en daardie dokter het gese dat my metabolisme baie vreeslik stadig is,toe vir my pille gegee en dit het soos 'n bom gewerk. Ek het baie gewig verloor maar ons het getrek en het die naam van die pille verloor

Sal wardeer as u my kan help
Met dank
Rene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rene, dit mag wees dat jou metabolisme stadig is as gevolg van ‘n onderaktiewe skildklier. As mens dan skildlierhormoon (Eltroxin®) drink, normaliseer jou metabolisme en begin jy gewig verloor. Die beste sal wees om jou skildklier te laat toets (bloedtoets) en as dit onderaktief is, skildklierhormoon te neem. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: rene | 2004/03/06

beste do,
ek was vir 'n skildklier toets en my dokter se daar is niks fout nie,maar hoekom het daardie dokter my dan op behandeling vir 'n stadige metabolisme gesit.
die huisdokter wat ek nou het wil my nie op so behandeling sit nie is glo te gevaarlik.
weet dokter nie van 'n dokter in port elizabeth wat dit sal vir my doen nie asseblief
ek sukkel my dood om gewig te verloor en met my werk kan ek ook nie gereeld oefen nie

ek sal wardeer as u my kan help

Reply to rene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement