advertisement
Question
Posted by: mamma | 2003/01/24

masturbasie

MY SEUN IS 10 JAAR OUD EN MASTURBEER GEREELD. IS DIT NORMAAL VIR 'N SEUN VAN SY OUDERDOM. WIL NET WEET.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Ja dit is. Kyk asb na die webwerf www.jackinworld.com wat deel met tiener masturbasie en ook baie wenke gee.

Groete
Dr Elna Mcintosh

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Geskok | 2003/01/29

Meeste selsueele probleme wat man het word juis gevorm in hierdie staduim van hul lewe. Moet ASB nie seks sleg en verkeerd maak om die kinders aan te spreek nie. Verskriklike skade kan aangedoen word - so lank hulle dit nie in die openbaar doennie is als reg. Dis is deel van natuurlike ontwikkeling! Meeste seksueele misdadegirs is streng groot gemaak en seks is a vuil en verkeerdt uitgemaak.

Gee eder seks voorligting, en moet hulle nie skaam maak daaroor nie. www.jackinworld.com word sterk aanbeveel. - Die 6 jarige kind moet net uitgelos word indien julle nie oor seks met hom wil praat nie.

Reply to Geskok
Posted by: BEKOMMERD | 2003/01/29

MY SEUN 6 JAAR OUD HET BEGIN VROETEL AAN SY PENIS. EK WEET NIE HOE OM DIT TE HANTEER NIE. MY MA (BAIE KONSERWATIEF - Sê HY MOET `N HELSE PAK SLAE KRY). HY DOEN DIT SLEGS AS HY ALLEEN IS EN AS EK OP HOM AFKOM LYK HY BAIE SKULDIG. GEE RAAD ASB!

Reply to BEKOMMERD

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement