advertisement
Question
Posted by: ada | 2007/03/28

marmoset apies

Ons is in die proses om 'n apie te koop. wat is die regte vitamines wat hy moet bykry saam met sy daaglikse dieet van vrugte, groente en protienes. Hy is slegs drie weke oud waar is die beste plek om hom te laat slaap. Hoe reageer hulle teenoor kinders. Hier is nie kleinkinders in die huis nie. Ek wil graag weet as my kleinkinders kom kuier of ek hulle moet toelaat om hom te hanteer al dan nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

kyk na voorige antwoord asb

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2007/03/28

As ek 'n bietjie raad mag gee - los die idee om n apie aan te skaf. Daar is baie probleme daaraan verbonde en in die meeste gevalle is die besigheid nie 'n sukses.

Kry liewer 'n hondjie of katjie - dis baie meer geskik om as troeteldiere aangehou te word.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement