advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2007/05/16

Man "Pigheaded"

Ek weet nie meer hoe om my man te oortuig om gp toe te gaan nie en het gesien doc noem dit pigheaded ek stem 100% saam. Ek het al voorheen geskryf oor sy voete wat so swel. Dit is veral by die groottoon die deel net daaronder dit is heeltyd geswel en seer. hy sukkel om daarop te trap en volgens hom moet dit iets wees waarvoor hy allergies is. By dit moet ek ook sê dat sy hand nou net so geswel is en dat hy sê 'n by het hom daar gesteek. Hy is maar baie allergies vir grasse en stof ens. en sukkel met hooikoors. Dink doc dat dit allergie verwant kan wees? Hy sê dit vererger as hy met draad gewerk het, m.a.w. draad gespan het of so iets. Wat kan ek vir hom daarvoor gee as hy dan nie GP toe wil gaan nie? Dankie vir al die raad ek waardeer dit baie jy is 'n STER!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grietjie
Kyk of jy by jou apteker Kolchisien kan kry en laat hom 1/2 elke 2 ure drink as die gewrig so seer is - maximum 6 pilletjies per dag. As dit goed werk is dit baie verdag van jig!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement