advertisement
Question
Posted by: Tiekie | 2008/11/14

Man -Hartversaking

My man is 65 jaar oud. Het 20% gebruik van hartfunksie. (erge hartversaking)
Wil voorkom asof die hoë  bloeddruk tablette heelwat newe effekte het. Voete en hande is gedurig koud. Sukkel om te slaap.
Hy het reeds ' n pasaangeë r. Hy is gedurig moeg - drink hande vol pille. Kan ek dalk vir hom ' n yster aanvulling gee. Hy eet ook min en is maer. Sy bloeddruk pil wat hy voorheen gehad het is reeds vervang maar dit blyk nie te help nie. Hy gebruik ook ' n slaap pil maar as hy wakker word gedurende die nag dan kan hy nie weer aan die slaap raak nie en is die volgende dag baie moeg. Kardioloog reken hy kan niks verder doen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tiekie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig het jou man 'n hartoorplanting nodig en geen medikasie gaan sy toestand verbeter nie. Ek stel voor dat hy alle slaap pille stop. Hy moet 'n kardio-torokale chirurg konsulteer oor 'n hartoorplanting en die moontlikheid van stamsel terapie.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tiekie | 2008/11/17

Is dit moontlik dat u asb. die dokter in Kaaptstad wat stam sel oorplanting gedoen het se naam en tel. nommer kan verskaf.
Dringend asb.

Reply to Tiekie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement