advertisement
Question
Posted by: RT | 2004/10/11

Mamma se seun

As dit nie genoeg is dat my skoonma my uit foto's sny nie kan my man nie ophou om haar kant te vat nie. Sy ma is nooit verkeerd nie en ek probeer net nie genoeg nie. ek het nou vandag genoeg gehad en my heeltemal van hulle geskei. Op watse ouderdom begin 'n man van sy ma afskeid neem. Ons is al 6 jaar saam en hy klou nogsteeds aan sy ma se roks pante. As sy ma se ek het iets gese is hy dadelik kwaad vir my en vra nie eers my kant van die storie nie.

Wat is ook my probleem dat ek niks kan terug se as iets vir my gese word wat sleg bedoel is nie. Totaal en al kan ek nie daar weg bly nie want dit bly maar sy ma al probeer sy lewe so ongemaklik as moontlik maak as ek daar is. En ek kan seker nie haar kleinkind van haar af weg hou nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

What a childish and spiteful old woman your skoonma is ! Maybe your husband needs an ultimatum that either he works seriously with you in marriage counselling so he can grow up and become an independent man and husband, or maybe you'll reconsider the marriage.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Johan | 2004/10/12

Hallo Lulu Hoop dit gaan goed met jou.

Hallo Lol (Lulu sal vir jou se): Klink soos 'n movie script, sy Ma klink totaal ongebalanseerd en dit is so dat 'n man baie respek vir sy Ma behoort te he en haar ondersteun (binne perke) maar dit klink of sy hom van jongs af so be-invloed het dat hy vasgevang is in 'n skudgevoel en dat hy ook nie meer rasioneel kan dink en optree nie. Hy slaap nog in dieselfde kamer? Jy speel seker. Ek glo nie jy gaan hom ooit gebalanseerd kry nie, nie na al die jate se vorming nie. Die wereld se frustrasie le vir jou voor. Wat ek wel kan se is dat dit geweldig moeilik is om op 'n jong ouderdom nie tov sekere aspekte te oorreageer nie, as jul aldrie se verhouding gesond en gebalanseerd was teenoor mekaar sou jy haar gerespekteer het en wel voor laat sit het in die voertuig (op tye) Maar nou is dit net nog iets wat jou herinner dat sy hom en jou domineer, jul nie ruimte gun nie en altyd sal inmeng in jul lewe. 'n vraag wat by my opkom is, al sou sy skielik nie meer daar wees nie, dan is jy van baie frustrasies verlos, maar (en jy weet nie want jy het dalk nie met ander uitgegaan om te kan vergelyk nie) in hoe 'n mate is sy persoonlikheid al deur die jare ontvorm en sy manlikheid daardeur be-invloed? Hy is dalk in elk geval nie die gebalanseerde man wat die meeste vrouens sal wil he nie. Niks leliks bedoel nie. Dalki moet jy wegbreek (makliker gese van die kantlyn af) en met ander amns ook uitgaan en dan sien jy dalk 'n ander sy van hoe mans behoort op te tree.

Sorry Lulu, ek weet jy kan vir jouself praat.

Reply to Johan
Posted by: Lol | 2004/10/12

Hi, ek het dieselfde probleem. Ek gaan al 1 1/2 jaar met die ou uit. Ons het Desember verloof geraak en bly nog by sy mammie! Glo my, ek hou nie baie van haar nie. Kan jy glo, as ek jou moet vertel, hy moet nog by haar in die kamer slaap!!!Ons mag glad nie weg gaan naweke nie, of slegs al gaan ons net winkel toe, wil sy saam, of vra baie vrae!!!Hoelaat kom ons terug, hoekom gaan ons...Sy het al so ver gegaan om vir my te se dat hy soos haar 2de man is. Sy pa is al 10jaar oorlede! Wat ookal hy vir my koop wil sy ook he! Ek het met my ma daaroor gepraat, sy se net dat die "ouvrou" baie jaloers is op my!!!As ek met 'n kopseer opstaan, en sy hoor daarvan, dan is sy ook so siek, dat haar seuns net vir haar al die aandag gee!!Moet dit so wees??En dis nie al nie, hoekom moet sy van alles weet wat ons doen??Ek is eerlik, maar ek sien nie my verloofde so baie nie. Hy werk by SAA, en werk skofte....Ek baklei altyd met hom, dan sal hy net vir my se, dis sy ma, sy het hom in die wereld gebring. "Hy wil nie baklei nie" Ek het al soveel gedruig dat ek hom gaan los oor haar...want sy meng in, dan sal hy net vir my se, hy bind my nie vas nie....Beteken dit dan nie dat hy regtig omgee oor my nie.....Hoe kan ek my net afsluit van hulle af???Ek nodig rerig hulp....
En dis nie al nie...ek glo nie sy hou so baie van my ma nie...my kom gladnie by haar nie...want die rede is haar 'attitude"!!!!Wat kan ek doen om alles te verander. As ons ook dorp toe gaan, dan sit sy voor in die kar, en ek moet soos 'n baba agter sit? Ek glo nie dat dit so moet wees nie!!!
Gee my raad asb....

Reply to Lol
Posted by: lulu | 2004/10/11

Hoekom nie? Dink jy jou seun sal eendag wil sien hoe lelik sy ouma met sy ma is? Bly weg van haar af, en sy sal gou genoeg agterkom dat julle dinge moet uitsorteer of sy kan haar kleinseun vir altyd verloor.

As for your hubby: Skop hom ook sommer op sy agterent! Hoe durf hy haar kant kies voor hy nog met jou gepraat het?? Maar dit ter syde, hy is nie die ref in julle twee se fights nie. As julle hom in die middel gaan plaas, gaan julle hom altwee verloor.

My opinie: Maak 'n afspraak met jou skoonma en jou man. Vertel hulle altwee hoe jy voel en dan back jy off. Jou man het jou gekies as sy vrou. Volgens die Bybel is dit julle albei se pligte nou om julle families af te lê en julle huweliksmaats aan te kleef. As jy en sy regtig nie oor die weg kan kom nie, dan moet hy kies waar sy lojaliteit lê.

Sterkte en ek hoop julle sorteer dit uit.

Reply to lulu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement