advertisement
Question
Posted by: Rina | 2003/02/06

Malaria

My man werk tans in Nigerie en het Malaria opgedoen. Was 7 dae in hospitaal en het Plasmodium Falciparum. Het 'n geweldige uitslag ontwikkel laaste drie dae. Kan dit 'n nagevolg wees, of dalk iets anders? Het drie ander virusse saam met malaria in bloed.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rina, dit klink asof hy ernstig siek is. Die uitslag mag niks wees nie, maar dit mag petigieë wees wat beteken dat hy klein onderhuidse bloedinkies het en dus ‘n teken is van ernstige malaria. Hopelik het hy al gesond geword teen die tyd wat jy hierdie kry, maar as hy nog siek is moet julle dit ernstig oorweeg om hom SA toe te vlieg. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: malaria | 2003/02/06

Sal daarvan hou om te weet wat die simptome is

Ons was in Noordelike Provinsie en my 6 jarige kla van kopseer en nekstyfheid.
Hy is nie regtig koorsig nie en eet nie veel nie.


Reply to malaria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement