advertisement
Question
Posted by: TC | 2010/01/18

Maagpyn

Goeie more

Ek het van Saterdag-middag af ' n ongelooflike maagpyn. Dit voel of my hele onderlyf lam is. Niemand anders in ons gesin het dit nie, so dit is beslis nie iets wat ons geeet het nie. Ek het al verskeie Myprodols gedrink asook Buscopan, maar niks help nie. Ek hoes ook vreeslik baie, maar is glad nie siek nie. Soms smaak die hoes bloederig, maar daar is geen bloedspatsels in my speeksel nie. Die vorige keer (omtrent 5 jaar terug) toe ek so baie gehoes het, het ek ' n mantelvliesbreuk gehad. Kan hierdie weer tekens wees, want ek het glad nie sooibrand nie, maar hierdie vreeslike maagpyn (glad nie hardlywig) en ek hoes bitter baie, veral as ek effens meer asem haal soos bv wanneer ek lag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo TC
Laat jou dokter liewer kyk wat aangaan - jy het dalk 'n infeksie inwendig en ek dink hulle moet ook kyk of jy nie dalk bronchitis het nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/18

Hallo TC
Laat jou dokter liewer kyk wat aangaan - jy het dalk 'n infeksie inwendig en ek dink hulle moet ook kyk of jy nie dalk bronchitis het nie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement