advertisement
Question
Posted by: re 914 | 2007/06/20

maag wil nie gaan nie

Jammer dok ek het vergeet om by te las dat as ek die dag min eet dan wil my maag nie werk nie. my maag werk net as ek regtig my oorvreet. ek het supradyn weight smart wat ek gebruiik met die hoop dat my maag elke dag sal gaan. maar dit werk nie. asb tog gee vir my raad op die onaangename onderwerp ook.
dankie vir die raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Maag Wil nie Gaan nie
Om gereeld te word, is dit belangrik om jou daaglikse inname van dieetvesel te verhoog - eet dus meer volgraan produkte, hoë-vesel ontbytgrane, semels, groente en vrugte, veral droë vrugte, en peulgroente (droë bone, ertjies, lensies en soja). Jy kan ook probiotika probeer soos Bifidoflora of Bifidoforte (koop by gesondheidswinkel). Gereelde oefening help ook om die spysvertering aan te help.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement