advertisement
Question
Posted by: Maag | 2004/11/04

Maag seer?

Ek wil weet wat ek kan gebruik vir my maag? Brand pyn en gevoelig Ek wil asb weet wat ek self kan koop en behoort nie aan 'n mediese fonds nie Is daar dalk iets bekostigbaar wat ek kan gebruik
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Maag, jy kan ranitidien (150mg twee maal per dag) probeer, maar as dit nie werk nie sal die beste wees om maar liewer ‘n dokter te sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: IDEA | 2004/11/05

Hi, ek's nou nie die doc nie maar ek kry ten minste 1keer 'n week maagseer en daar's net een ding wat vir my werk

PECTICON< PEK TIE KON >

Dis 'n geel vloeistof en ek is seker jy sal dit kan bekostig.

Sterkte

Reply to IDEA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement