advertisement
Question
Posted by: jes | 2018/09/17

Stomach problem

hi Dr ek wil hoor wat kan dit wees ek het nou al n geryme tyd onder by my cyser sny seer en soms in die oggende is ek naar en my maag is dikker as wat hy normal weg is ek het n swangherkap toets gedoen en hy wys negatief ek wil hoor wat kan dit wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/09/19

Hi Jes

Dit kan wees dat jy infeksie van die blaas of van die vrouedele het. Indien jy nie swanger is nie sal dit beter wees om dokter toe te gaan vir n ondersoek om seker te maak wat die oorsaak is en die nodige behandeling te kry. Die ander moontlikheid is dat jou kolon die probleem veroorsaak, en daarvoor sal dit goed wees om elke dag n probiotika te drink, soos byvoorbeeld probiflora se 9 strain intensive rescue. Sterkte en ek hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement