advertisement
Question
Posted by: Lol | 2004/10/27

Ma se seuntjies


Hi, dis net week ekke....
Gister was weer een van daai dae by die huis...Mammie is als!!!My aanstaande skoonsus het gister probeer selfmoord pleeg..."overdose pills, with jik" just because she's tired of her husband spending 24hours with mommy....Hy werk in Angola en sien sy gesin net elke 3maande....maar as hy hier is, dan is hy meer met sy ma as met sy eie vrou!! Dis nie reg nie, is dit??Sy ma kry als, en sy moet maar net tevrede wees met al die 2de handse goed....Ek sit toe en praat met my boyfriend "also mommy's boy" en hy se, ja dit is sy ma, en hy sal ook elke dag by haar spandeer....Ek raak rerig moeg vir al die goed...Ons het laasweek 'n lekike uitval gehad, als net oor haar...As sy roep, dan spring hy....Maar toe ek hom vra net om bietjie by my ma te wil gaan kuier, toe kom hy met baie verskonings....Ek is ook jaloers op die eenkant, want sy kry als wat sy wil he by hom...as ek iets vra dan is daar altyd verskonings....ek weet nie hoe om my humeur te hou nie, ek nodig rerig hulp...Ek sal so kwaar raad dat ek ook iets sal doen...HELP ASB.....
Hoekom moet sy so wees??????Besef sy nie dat sy ook 'n man gehad het en dat hulle plekke gegaan het nie...Maar met ons wat graag erens heen wil gaan, o nee, sy moet saam....Ek kan nie meer nei...My ma het gese dat ek moet eerder terug kom huistoe......(Ek bly by hom en sy mammie) ;-(
Gee my raad asb....
Date:

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Its fine for a guy to have a strong relationship with his mother --- except that once he commits himself to another relationship, with a wife or serious gf, it has to get into proportion, and it's nonsense for these guys to behave as if they owe everything to Mom and can ignore their spouse. But lady nina has an interesting point, about the value of a spouse in this situation, JOINING mom, rather than forcing him to make a choice. Share him. And show him there are things in his relationship with you which he cannot ( and should not ! ) get from Mom ! And if you can't accept it and he wont change, unless you two can work it out in marriage counselling, consider ending the relationship and leaving him with his first love.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: marconi_love | 2004/10/27

Dit sal nie verander nie. Ja dit is reg, die manier hoe n seun sy ma behandel se vir jou oor hoe hy sy vrou sal behandel. Maar nie as hy aan haar rok vashou nie. Hulle het nie n gesonde verhouding nie. En in teendeel val sy prioriteite teen oor jou dewur die mat. Hy is n mammas boy sonder verantwoordelikheid of sonder enige prioriteite in die lewe. Klim uit ek kan jou dit wel aan beveel. Jy gaan met die situasie sit totdat sy dood is. As sy die dag bed lehend is sal jy seker nog haar moet versorg. En as jy dit nie reg doen nie gaan jy ook nie goed genoeg wees nie. Los hom maar by mammie. Laar sy maar na hom kyk.l Daar is baie volwasse mans wat n apsolute individuele persoon is en wat self sy besluite maak. Hy het n gerespekteerde houding teen oor sy ouers en luister na hulle raad. As hy met sy ouers praat doen hy dit met respek. En so man het n gesonde normale verhouding met sy ouers. En sulke mans is goeie mans.
Ek se weer, los hom maar by mammie. Sy kan maar na hom kyk en hy na haar. Jy sal altyd 2de wees in sy lewe. En sulke goed is genoeg om jou sommer af te sit van die persoon.

Reply to marconi_love
Posted by: Bull | 2004/10/27

Dit gaan nie verander nie. NOOIT NIE!!!! Ja, dis waar dat 'n man sy vrou behandel soos hy sy ma behandel maar dit beteken of hy haar met respek behandel of nie. Die feit dat hy aan haar rokspante vasklou het niks te doen met die feit hoe hy jou eendag gaan behandel nie.

Dis ongesond om so aan jou ma vas te klou veral as jy 'n man is.

Ek dink jy moet nou besluit wat jy wil hê en as jy besluit om by die ou te bly, dan moet jy weet jy trou met die ma ook.

Sterkte

Reply to Bull
Posted by: Kay | 2004/10/27

Its not going to change - he's told you that staright up. Believe him and either learn to accept it and not let it affect you - or if you cant do that, leave. If you want to say "oh - but i love him' you will HAVE to live with it and keep quiet. Your choice.

Reply to Kay
Posted by: lady nina | 2004/10/27

hi there

one thing i've seen in life and would like my girls to know is
" the way a man treats his mom is the way he will treat his wife"

change your attitude and you will not only find a new friend but also your boyfriends love and admiration and create a peacefull home one day

it's no use fighting a losing battle - if you can't win then, join them or if the heat is to much , get out the kitchen

nothing you ladies do will change the relasionship between mom and sons

i know it's hard and i's not want to be in your shoes

nina

Reply to lady nina

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement