advertisement
Question
Posted by: Annie | 2004/10/29

Lynsaadolie / Kanker

My Pa is gediagnoseer met borskanker en leukimia. Baie van die been is nou al weggevreet en hy ontvang op die oomblik chemo elke 3 weke. Sal lynsaad olie verligting bring aan die pyn in die rug, heupe en voete?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Annie

Gaan kry vir jou Pa Bio-Strath Elixir, Exhaustion Combin Tissue Salt en Thresh Hold MSM. Die 3 produkte tesame met goeie kos, baie water en rus sal hom kan help. Eet liewers lynsaad as wat dit is om net die olie in te neem.

Indien moontlik, sal dit goed wees as jou Pa by 'n ervare homeopaat kan uitkom.

Alles van die beste.

Estie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ina | 2004/11/07

ek sukkel vreeslik met my voete wat baie pyn dan ek omtrent nie op hulle kan staan nie, veral gedurende die nag as ek moet opstaan. as ek lank gesit of gelê het, dan sukkel ek om te loop. dit voel of my voete nie saam wil beweeg nie. asof die gewrigte styf is en ek my voete eers 'n ruk lank moet beweeg alvorens ek kan loop. as ek hulle masseer is dit baie pynvol en voel dit partykeer erger. as ek my voete in die koue swembad sit vir 'n rukkie terwyl my man swem, dan is dit of hulle seerder is as voor die tyd, dis asof die koue nie goed is nie. wat kan ek daarvoor gebruik. help asseblief want ek is al raadop.

Reply to ina

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement