advertisement
Question
Posted by: Johan | 2004/10/26

Lulu

Toe raak jy net bored en verdwyn

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,, What's all this about "emotional dumpling" ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: CP MOM | 2004/10/26

LMAO - goed so LULU - wheever jy reg is girl.

Reply to CP MOM
Posted by: lulu | 2004/10/26

LOL CP MOM... Nee wat, dit klink erger as wat dit is. Ek is besiger as wat ek sou wou wees by die werk, so ek kry maar min tyd vir persoonlike mail. Eintlik behoort ek nie eers hier te wees nie, maar dis darem nie so time consuming soos laaaaaaang mails nie.

Ek is so bietjie down myself na wat met skoonsus gebeur het, so miskien is ek nie nou die beste geselskap nie. )o:

Ek skuld jou 'n reply, ek weet, en ek skryf so gou doenlik, ok?

Reply to lulu
Posted by: CP MOM | 2004/10/26

LULU - jy skeep my ook af op email !!!! hee hee hey ek terg net moenie my ook aanvat nie..... please moenie.... ekke is bang vir jou ...... :-))

Lekke dag LULU en as jy wil afpak - jy ken my email addie nê?

Reply to CP MOM
Posted by: cookie | 2004/10/26

ouch....

Reply to cookie
Posted by: lulu | 2004/10/26

Om dood eerlik te wees: Ek was nogal oorweldig deur jou reply. In twee e-mails het jy 'n lys van liedjies en kunstenaars so lank soos my arm van individuele snitte op albums opgenoem. Great, maar wat wou jy vir my daardeur sê? "Ek hou van jazz/pop/reggae/ens." sou genoeg gewees het. Wat moes ek daarop antwoord?

Die volgende mail was die gedig oor jou ma toe sy dood is. Ook great, maar ek het weer nie geweet wat ek daaroor moet sê nie. Dis mooi en diep en hartseer, maar dis nie Eybers, Krog of Opperman nie.

Buitendien, "kommunikeer" impliseer taal wat tussen meer as een mens verwissel. Jy het my nie die indruk gegee dat jy enigsins iets in reply verwag nie. Om te kommunikeer is om regtig belang te stel in die ander persoon ook en om soms uit te vra oor daardie persoon ook, nie net oor jouself te praat nie.

My lewe is gekompliseerd genoeg om nog "emotional dumping" per e-mail ook te hanteer. Partykeer is dit lekker as iemand 'n opregte belangstelling in my ook toon. As dis so was, het ek miskien geantwoord op jou mail, maar dit was nie, sorry.

Reply to lulu
Posted by: Johan | 2004/10/26

Dis ok, ek sou vroeer van jou per e-pos gehoor het as jy verder wou kommunikeer.

Reply to Johan
Posted by: lulu | 2004/10/26

Ja, nogal. Nie veel wat ek daaroor kon sê nie.
Hoe gaan dit andersins?

Reply to lulu
Posted by: Johan | 2004/10/26

Jy't verswelg onder my e-pos musiek-relaas.

Reply to Johan
Posted by: lulu | 2004/10/26

Nee, nie bored nie en ook nie weg nie. Hoekom dink jy so?

Reply to lulu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement