advertisement
Question
Posted by: | 2019/06/20

lugweginfeksie

Hi Doc, Ek was Woensdag 5Junie by die dokter en het toe llugweginfeksie die dokter het vir my Klarithran 500mg gegee vir 5 dae. Die saterdag het ek so slym gehad wat nie wou los kom nie dat ek ongevalle toe was maar soos dit werk het die slym toe los gekom terwyl ek by die hospitaal was hulle het my gestoom ens en gese ek kan gaan en het toe vir my Orelox 200mg gegee 2 n dag vir 5 dae saam met die Klarithran. Die medikasie was laas week donderdag klaar 14 Junie. Ek voel weer reg behalwe dat ek steeds hoes en nog steeds bietije slym het, moet ek dit maar eers bietjie kans gee en kyk wat maak die hoes of moet ek terug dokter toe? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/06/21

Hi daar
Ek dink jy kan dit maar kans gee - die hoes bly soms nog vir n twee weke of langer nadat jy siek was. Indien jy koorsig voel of kortasem, moet jy eerder teruggaan dokter toe. Jy kan self ook stoom by die huis, dit behoort te help met die hoes en slym wat nogsteeds daar is. Groete en ek hoop dat jy gou beter voel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement