advertisement
Question
Posted by: Ingrid | 2005/06/22

Longe

Hallo

Ek het 'n baie ongemaklike pyn in my rug, na aan my longe. As ek diep in asem het dit ook 'n uitwerking op die pyne agter en in my longe of waar my longe altans sit.
Kan u dalk vir my enige idee gee wat dit kan wees?
Ek is ook vreeslik moeg die laaste tyd, net asof die lewenslus uit geblus is. Ek het 'n lek hart waarna ek vyf jaar terug al na moes gaan kyk het maar het nog nooit by 'n dokter uitgekom nie, het die moegheid enigsens iets daarmee te doen? Ek het nie medies op die oomblik nie, sal dit moontlik wees om my dalk 'n verwyssing kan gee na 'n goeie dokter. (Ek bly in Pretoria)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGeneticist

Beste Ingrid

Jy moet beslis dadelik 'n dokter gaan sien, ongelukkig kan ek nie 'n goeie verwysing uit die Kaap gee nie. Vra liewer jou GP om jou na 'n spesialis te verwys as hy/sy dink dit is nodig.

Groete, Maritha

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement