advertisement
Question
Posted by: linda | 2004/09/23

lipovarin

Hi ek wonder of iemand my kan help. Almal praat nou van Lipovarin dieet pille. Ek wil weet werk dit en kan mens dit in suid-afrika kry en waar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Linda
Ek vertrou dat die ander lesers vir jou hiermee assisteer. Ek het in my kopie van MIMS wat alle farmaseutiese produkte lys, gekyk maar sien nie hierdie medikasie nie. Dit wil dus voorkom dat as dit 'n medikasie is (nie 'n oor-die-toonbank of kruie-produk) dan is dit nog nie beskikbaar nie. Vra gerus jou apteker of hulle van hierdie produk weet, of dit beskikbaar is en of dit veilig is.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement