advertisement
Question
Posted by: christine | 2005/12/15

limfangisis

Nadat 28 limfkliere verwyder is gedurende `n vulvektomie kry ek limfangitis, dit kom die afgelope 6 mnde al meer dikwels voor, is daar enige spesialis op die gebied wat ek kan sien of het u enige raad of behandeling wat effektief is. Kan dit wees dat daar weer kanker teenwoordig is en daarom die toenemende herhalings?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste Christine,
Die beste dokter om te sien sal 'n sjirurg wees, - nie om te opereer nie!- maar net omdat hulle werk met limf en bloedsomloop abnormaliteite. Dit is nie noodwendig 'n aanduiding van kanker nie. Fisioterapie en spataarkouse help gewoonlik as dit in jou bene is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement