advertisement
Question
Posted by: Vlinder | 2008/01/29

Lewer probleem?

Hi,

Wat is die simtome van sirose van die lewer? (nie seker oor die spelling nie). My skoonma drink elke aand as sy van die werk af kom 2 tot 3 glase wyn (dalk meer). Partykeer elke 2de aand, naweke drink sy baie meer. Sy eet glad nie deur die dag nie, sy eet ook skaars oor naweke. Dit lyk asof sy permanent moeg is. Nou die dag het haar gesig rooi kolle uitgeslaan. Dis net 'n vermoede. Wat kan dit dalk wees.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vlinder
Sy mag dalk aan ondervoeding ly. Sirrose word gekenmerk deur lewer vergroting, geelsug, bloedingsneigings.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/10

Hello, ek weet nie regtig hoe n mens die dr. taal spel nie. My beste vriendin is lank terug gediagnoseer met (verskoon die spelling) bilere silere sirose van die lewer... wat my bekommer is sy is baie geswel op haar buik sy lyk sewe maande swanger en nee sy kan nie swanger wees nie, sy het historektomy gehad...En haar vel kleur is baie geel vertoon.. is dit normaal dat dit weer kan opvlam??? Sy moet weer vir al die toetse en biopsies gaan... Dink Dr daar is hoop.. sy is so bang..

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement