advertisement
Question
Posted by: Wanita | 2003/12/17

Lewer probleem

More Dokter,
Ek is 52 jaar oud en redelik gesond. Ek drink ongeveer 12 liter water n dag, ek het nie suikersiekte nie (toets 4.5) geen bloedruk probleem nie. Ek het onlangs geelsug opgedoen, wat ek will weet is die volgende: Drink ek te veel water, kan dit iets aan you lewer doen? Ek bring gereeld op sonder rede en verloor baie gewig huidiglik. Verder geen probleem.
Dankie vir u tyd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Wanita, jy drink te veel water en dis waarskynlik die rede vir die braking en gewigsverlies, maar ek dink nie dat dit ‘n groot negatiewe effek op jou lewer sal hê nie. Die beste sal wees om ‘n internis te sien en vir volledige ondersoeke te gaan. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement