advertisement
Question
Posted by: Corra | 2008/01/18

Lewer - diffuse vet verandering

My skoonma het 'n sonar laat doen en die verslag se dat daar 'n diffuse vet verandering teenwoordig is in haar lewer, met 'n enkele eenvoudige sist in die linkerlob. Wat beteken dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Corra

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Lewer vervetting het baie oorsake, naamlik hartversaking, swangerskap, dieet, alkohol misbruik, ouderdom ens. Die sist kan 'n area wees waar die lewer nie meer teenwoordig is nie. Ek sal slegs advies kan gee indien ek weet hoekom jou skoonma in die eerste plek die sonar laat doen het. M.a.w. watter simptomes het sy voor die tyd ervaar?

Met ontvangs van jou antwoord, sal die vraag my verdere aandag geniet.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: `poppie | 2014/07/07

middag ek wil asb weet ek het altyd seer en jik was by dr sy se my toetse wys ek het n fattie lewer en dat my telling 167 is en ek wil graag weet wat ek kan doen ek drink glad nie alkol nie

Reply to `poppie
Posted by: wendy | 2008/06/18

what is the cause of lewer problerms if you do not drink

Reply to wendy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement