advertisement
Question
Posted by: fires | 2005/12/09

Lewer Aandoening

My vrou het vir n dikderm ondersoek gegaan onder narkose.
Nadat sy teruggekom het van die ondersoek het sy begin duiselig voel.
Die dokter het bloedtoetse laat neem en uitgevind dat daar iets verkeerd is met haar lewer.
Sy het toe gegaan vir n sonar op haar lewer.
Die sonar het gewys dat haar lewer aangetas is deur die narkose met die ondersoek van die dikderm.
Die dokter het gesê dis die eerste keer dat hy dit sien.
Het u enige raad of dieet wat sy kan gebruik om die lewer weer kan te laat genees.
As sy lank regop bly en aktief raak die duiseligheid erger.
As sy n ruk gaan lè raak dit beter.
Groete Fires

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste Fires,
Die lewer word soms aangetas deur die inasem narkose middels. Sy kan maar net baie gesond eet, koffie en vleis probeer uitskakel, nie onnodige medisyne veral goed soos panado drink nie, ekstra vitamine B kompleks neem. Is haar Bloeddruk OK? Klink so of sy lae bloeddruk ook het?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement