advertisement
Question
Posted by: help | 2004/01/28

lewensessens

Ek sukkel nou al 8mnde om swanger te word.
Ek gebruik lewensessens sal ek swanger word. As kind het ek altyd gehoor meisies drink dit as hulle gedink het hulle is swanger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I am not aware that lewensessens has any effect on fertility.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/09/09

ek is 38 jaar oud en het vyf kinders was op voorkoming maar iewers het iets verkeerd geloop. ek het my periode slaan en toets gedoen en dit wys positief. ons is bitter arm en ek kan nie die baba ook laat swaar kry nie. ek sit met hoe bloedruk ook en my jongste dogtertjie het deur dielaaste maande van swangerskap baie swak hartkloppings gehad. asb kan iemand my se hoe ek kan maak. ek werk lang ure en kan nie afkry voor iemand nie doodgaan nie. kan lewensessens help? asb kan iemand myt help asb ?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement