advertisement
Question
Posted by: CORRIE | 2003/03/13

LAZER TREATMENT

ACTUALLY I'AM AFRIKAANS,

MY DOGTERTJIE IS DEUR 'N HOND GEBYT - 8 MAANDE GELEDE
IN DIE GESIG- AAN DIE REGTERKANT BY DIE OOG OOR DIE WANG
EN ONDER DIE KEEL GEDEELTES.
DIE HEGTINGS IS IN DIE TEATER GEDOEN OP MIDDELBURG
MET MY HUIS DR. ENS.
DIE MERKE HET BAIE MOOI GESOND GEWORD EN DIE SPIERE WERK BAIE MOOI SAAM.
EK SAL NET GRAAG WIL WEET OF LASER NIE DIE GESIG MEER MOOI SAL MAAK NIE
WAT EK DAARBY BEDOEL - SAL LASER NIE DIE MERKE HEELTEMAL VERWYDER NIE.
BAIE DANKIE,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Corrie, dit mag moontlik wees om die merke heeltemal te verwyder, maar die beste sal wees om ‘n plastiese chirurg daaroor te sien want ek twyfel of laser die beste opsie is. As jy bereid is om na Pretoria te kom kan ek jou na iemand verwys. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: CORRIE | 2003/03/25

Dr. Terwyl ons wag vir 'n antwoord op bogenoemde van my dogtertjie.
Wil ek graag nog iets weet. 18 Feb. 2 jaar gelede was ek in 'n verskriklike ongeluk - albei my bene was gebreek - my gewrig- lelike merke oor my gesig - my sleutelbeen was af ens. agv. van al hierdie beserings het ek gevra of daar nie fout is met my nek nie. - omdat ek so verskriklik hoofpyn kry voor en na die ongeluk. Na verskillende scans het hulle vasgestel dat ek 'n Colloide
Cyst in die middel van my brein het wat alles toedruk- Dr. Tatomir het toe vir my pypies aan weerskante ingesit tot in my maag wat die cyst dreineer. Die gevaar is verby want die so te sê propvol cyst dreineer nou. Maar ek kry nog baie hoofpyn. Het Dr. dalk raad. Want op die oomblik gebruik ek Grandpa's en dit help nou en dan. Geen ander pille het 'n effek wat ek kan agter kom nie. Wat my pla is dat ek raak regtig ongeskik kwaad - amper soos uitbarstings. Wat nou?

Reply to CORRIE
Posted by: CORRIE | 2003/03/20

Baie Dankie dat Dr. terug geantwoord het.
Ja, verwys my asb. na 'n goeie boere dokter.
Ons behoort aan WCMAS fonds - word dit betaal ens.

Reply to CORRIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement