advertisement
Question
Posted by: Newe affekte | 2006/11/10

Lantanon

Hi, kan u asseblief Lantanon ('n tricyclic antidepressant) se newe effekte vir my gee? Ek het my voorskrif by 'n apteek gekry wat net die maand se pilletjies in 'n neutrale boksie sonder enige voubiljet verskaf. Ek voel nogsteeds geirriteerd en moeg na langer as 'n maand se medikasie en my maandstonde was met twee weke laat en toe baie lig. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe newe effekte
sien http://www.netdoctor.co.uk/medicines/100001649.html
dit is een van die ouer trisikliese antidepressante wat as newe effekte slaperigheid en geringe hormoonversteurings kan hê. Antidepressante neem omtrent 4-6 weke om te begin werk. Vra jou apteker vir 'n voubiljet volgende keer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement