advertisement
Question
Posted by: Haha | 2008/07/28

Lamp olie

My pa het per ongeluk lamp olie i.p.v gewone olie oor gaar hoender gegooi. Hy het dit in kook water een kant gekook en ook die pot gewas. Daarna het hy an die vleis geproe en daar was geen teken van die lamp olie nie. Ons het toe later almal van die kos geë et. My vraag is, kan dit iets aan ons doen? En vir watter tekens moet ons uit kyk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Haha
dit kan naarheid, omgekrapte maag veroorsaak maar hy het waarskynlik alles afgespoel so daar behoort nie probleme te wees nie. Dit is baie gevaarlik as dit in mens se longe beland - maak seker julle bere die lampolie in 'n ander kas as die kos!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement