advertisement
Question
Posted by: erna | 2005/11/20

laminektomie

Het 4 maande gelede n laminektomie gehad en het steeds erge pyn in my rug en heup. Ek het n mate van skoliose . Kan dit die hersteltydperk vertraag? Ek is n onderwyser en het my rug baie nodig. Wanneer ek egter die dag meer rustig was het ek geen of min pyn. Sal u voorstel dat ek weer die neuroloog gaan sien? Ek is vroulik en 50 jaar oud. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Erna
Ek dink jy het klaar die antwoord! Ek dink jou neuroloog sal wil hê dat jy dit 'n bietjie rustiger vat en probeer om jou klasse te gee terwyl jy sit as dit moontlik is. Ek dink tog 'n besoek aan hom is weer nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement