advertisement
Question
Posted by: Leatitia | 2004/02/23

lae rugpyn

Ek sukkel met lae rugpyn vir amper 3 maande. Met tye voel dit asof dit my bene lam maak. As ek pyntablette drink voel dit beter maar is nie weg nie. Ek kan nie slaap nie want my rug raak seerder as ek te lank le. Dit is n pyn wat nie ophou nie!
wat kan die oorsaak wees van dit?

Watse tipe dokter moet ek besoek vir my rug.

Vriendelike Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leatitia, dit klink of daar iets in ju rug is wat op ‘n senuwee druk. Die beste sal wees om ‘n x-straal van jou rug te laat neem en uit te vind of daar ‘n werwel of diskus probleem is. Dit kan deur jou GP gedoen word, maar as jy ‘n spesialis wil sien is ‘n neurochirurg waarskynlik die beste. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ESSIE | 2004/02/24

hi,my naam is essie, vroulik 37jaar oud met 2 seuntjies, ek het dieselfde probleem, my lae rugpyn versoorsaak dat my regter been annhoudelik pyn, ek was ook pyn tablette aangebied en laat die pyn n rukkie verdwyn maar nie vir lank nie, ek het geen benul wat die oorsaak is van die pyn nie, ek is nou besig met accupucture, ek is nou besig met eerst sessie en vind n kleine bietjie beter na dit, as jy belang stel in accupucture, laat my weet na my e-pos adress, dan sal ek dit vir jou gee, alle sterkte.
ek hoop cyberdoc sal accupucture goodkeur??

cheers
essie

Reply to ESSIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement