advertisement
Question
Posted by: Maggi | 2003/01/20

Lae rugpyn

EK het so pas 'n verslag van die radioloog gekry. Barium Kliesma is gedoen. Die volgende twee punte is vir my onduidelik :
1. Klein hoeveelhede fekale residu word in die opstygende en transvers kolon gesien.
2. Die pasient het 'n bilaterale L5 spondilolise met graad 1 listese.
Wat beteken dit in gewone afrikaans?

Thanx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Maggi, dit beteken dat jou dikderm nie heeltemal leeg was nie en dat daar geringe veranderinge van jou laer rugwerwels is. Spondilolistese beteken dat jou vyfde lumbale werwel effens vorentoe geskuif het ten opsigte van die eerste werwel van die sakrum. Laat maar weet as daar iets is wat jy nie verstaan nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: johan fourie | 2013/07/12

Sit met basis selfde probleem .Dankie vir daai antwoord wat jy vir maggie gestuur het.

Reply to johan fourie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement