advertisement
Question
Posted by: retha | 2006/03/30

lae bloedruk - hoofpyne

Wat kan gebruik word vir lae bloedruk - Die dokter het vir my akrinor tablette voorgeskryf. Maar ek wil graag weet wat is daar anders wat mens kan gebruik vir lae bloeddruk en hoofpyne wat gepaardgaan met lae bloeddruk. Met rukke voel ek uiters misluk. Enige vrugte kosse of kruie middel wat ek kan gebruik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Haai Retha

Jy kan Licorice (herbal) gebruik - nie die 'deglycerised licorice' nie maar die plain een. Kan in tablette kry. Dit sal help om jou bloeddruk te verhoog. As jy suiker craving het neem Chromium (in a foodstate form). (gaan met lae bloeddruk te same). Daar is 'n chinese produk Consolidate Chi (china herb) wat ook goed werk vir lae bloeddruk. As jy vir 'n lank periode gestress was en nou bloed druk probleme het neem Vitamin C - dit help vir jou byniere en indirek vir bloeddruk.

Dr Debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: iiiii | 2006/04/03

het twee maande daarmee gesukkel-hoofpyn, moegheid, mislikheid, lyk my moes hier kom vra het!

cyberdoc het med's voorgeskryf, maar wou net dieet aanpas, want ek hou nie van chemikaliee nie. anyway, toe't ek sout oor als gegooi...eet eerder die licorice wat hulle jou aanbeveel as hompe sout oor jou lekker soet pampoen!! urghh

het selfs sout in sap gegooi en dit was darem oraait. baie provitas / toast met bovril en heelwat (tafel)sout oor chips... eventually reg gekom en ek voel 'n ander mens!! :)

Reply to iiiii

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement