advertisement
Question
Posted by: Cecilia | 2005/12/06

Lae Bloed telling

Ek het 2 maande gelede toetse gedoen en daar is bevind ek het hoe cholesterol van 7.1 en 'n onderaktiewe skildklier! Ek is op medikasie. 'n maand gelede is ek in die hospitaal opgeneem vir erge blaas ontsteken. Die dr. het toetse gedoen en gese dat my bloedtelling baie laag is. Hy het aanbeveel en moet ysterpille twee keer 'n dag drink en dan wil hy my volgende jaar 2006, na 'n onkoloog verwys! Ek voel maar baie moegerig! Wat veroorsaak dat my bloedtelling so laag is!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste Cecilia,
'n Lae bloed telling beteken dat daar te min bloedselletjies per milliliter bloed is. Jou bloedselletjies dra jou suurstof na al jou spiere en jou brein en as daar te min is, gaan jy maar pe voel. Mens kan ook makliker infeksies kry omdat jou witbloedselle te min is. Die oorsaak kan in jou beenmurg wees, dat die beenmurg te min maak of dat die selletjies te vinnig doodgaan. Die spesialiste sal daarna kyk en dan behandel volgens die oorsaak. Drink asb die medikasie wat jou dokter voorgeskryf het, eet gesond en moenie te veel woel nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/12/04

My ma moet jaarliks gaan vir haar bloedtoetse. Elke jaar word al wat denkbare toetse is gedoen. Haar yster is te kort (ek dink 3), haar vitamien B12 is te kort (ook rondom 3) en haar witbloedsel telling is ook te min (ook by 3.5)/ Sy gebruik folic acid pille en dan vitamien B co pilletjies en dan ook sulke ou nikswerd yster pilletjies. Dokter kan geen kanker of lewer siekte of enige iets uitvind deur die bloed nie. Die uitslag word ook jaarliks na 'n spesialis gestuur wat ook na die uitslae kyk en GEEN siekte kan opgespoor word nie behalwe net die lae tellings. Ek wil weet is daar nie sekere behandeling wat sy kan kry wat haar vinniger beter sal laat voel nie?

Reply to Anonymous
Posted by: Carolindie | 2014/02/20

My witbloedselle is lag, wat beteken dit? en ek kry gedurig hoofpyn!

Reply to Carolindie
Posted by: LINDA ESTERHUIZEN | 2013/04/16

WAT IS DIE NORMALE BLOEDTELLING

Reply to LINDA ESTERHUIZEN | 1 comment (hide)
Posted by: Carolindie | 2014/02/20

Ek weet nie, ek het maag griep gehad en voor dit sinusontsteking, dr het bloed getrek en my laat weet die witbloedtelling is laag asook protiene! Ek wil kort kort net lê en kan soggens nie opstaan nie!

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement