advertisement
Question
Posted by: YVONNE | 2004/11/11

LAE BLOED PLAATJIES

GRAAG WIL EK MEER WEET VAN DIE BOGENOEMD . MY MAN HET N TELLING VEN 16!!!! WAT VEROORSAAK DIT EN WAT BETEKEN DIT.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Yvonne, lae plaatjies (trombositopenie) mag as gevolg van baie dinge ontstaan. As jy my by CyberDoc@mweb.co.za e-pos sal ek vir jou iets cut & paste. Lees dit en laat my weet as jy enige vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cobus bràncken | 2015/07/25

My vtou het limfklier kanker. Die Dr se dit is oorsaak van die lse plaaitie teling. Sy bloei nou ideur dir longe en maag. Die drip laat baie blou kolle. Dit kom ook oral voor sonder stampe of enoge iets

Reply to cobus bràncken
Posted by: Peet | 2013/11/27

Hallo My Pa se bloed is ook getoets en het ook n lae Plaaitjie telling van 102 en dit moet tessen 150 en 450 toets wat kan dit ver oor saak ? Dankie Peet.

Reply to Peet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement