advertisement
Question
Posted by: Mrs Bouwer | 2008/01/07

Labrador hondtjie

My labrador hondtjie 2mde oud eet my hoenderkuikens op. Wat kan ek doen om haar te stop. En hoe leer ek haar om nie die kuikens te vang?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

U moet die hond gou leer om hulle nie te vang nie deur dit te leer om hulle te ignoreer. U sal die hond saam met U na die hoenders toe vat en hom wys dat hulle ook "vriende" is. Om te begin sal dit dalk nodig wees om 'n mond skerm (muzzle) om sy mond moet sit om te verhoed dat hy aan die hoenders vat. As hy nie gou geleer word nie sal hy nooit die gewoonte afleer nie and sal dan groot skade aandoen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement