advertisement
Question
Posted by: Honde liefhebber | 2007/11/27

Lab X in pyn - Nr. 3

Hi almal.

OK so dit was toe nie gif nie, en ook nie sy heupe of 'n slang byt of iets in daai lyn nie. Maar wel Bosluiskoors en Bosluisbyt koors. Hy was Saterdag by die vet, syt hom 3 spuite gegee en pille..... My vraag is nou net, hoe lank vat dit om oor te gaan? En wat is die moontlikheid van 'relapses'???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Bosluiskoors (biliary) kan dikwels voorkom. Waneer 'n dier behandel word behoort huller binne 'n paar dae beter te voel maar kan binne weke die siekte weer opdoen. Bosluisbytkoors is vel letsels wat voorkom waar die dier deur die bosluis gebyt is en kan lank neem om te genees - veral as die vel doodgaan en chirurgie nodig is om die vel weer bymekaar te kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Michelle | 2015/03/30

Ons worshond is al van Vrydag af siek met bosluis bytkoors, is tans by veearts en ontvang binne - aarse antibiotika. Daar gaan heel moontlik 'n bloedoortapping môre gedoen word as die kans vir oorlewing goed is, anders groet ons ons worshond finaal. Mens raak so lief vir die goedjies... ons harte is seer. Ek is bly julle het die siek te vroeg genoeg opgetel, dan is die herstel net soveel vinniger. Baie sterkte!

Reply to Michelle
Posted by: Chill | 2007/11/27

Jy's verskriklik baie gelukking jy was nog betyds by jou veearts - bosluiskoors kan baie vinnig noodlottig raak.

En never mind of die cybervet antwoord of nie - as jou hond siek is en jy weet nie wat die probleem is, moenie tyd mors maar vat hom veearts toe.

Reply to Chill
Posted by: Sindi | 2007/11/27

Hehehehehehehehehe!!!!! Ek het net so bekkie by die huis. Ons noem hom al 'ou lekkerbek'. Hehehehe Ek is bly om te hoor jou Lab is darem beter!

Reply to Sindi
Posted by: Honde liefhebber | 2007/11/27

Jong, ja, dis nogal frustreerend, maar gelukkig is daar ander mense wat ook soms kan help en raad gee.... Die veearts se sy is verbaas dat hy nog so sterk is. Hy het letterlik net 4 stukkies wors geeet per dag, dis al wat hy wou eet. Hy lyk baie goed vandag. Het selfs genoeg moed en durf om met die ander honde te wil baklei. So nou hoop ek maar net dit gaan gou oor. Hy is nou net oor 'n jaar en was nog nooit siek nie. So dit was nogal 'n krisis gewees, hy is nie die maklikste hond om pille voor te gee nie... hy ruik dit tot in die vleis waarin ons dit wegsteek om vir hom te gee....:-)

Reply to Honde liefhebber
Posted by: Sindi | 2007/11/27

Hi Honde Liefhebber.

Shame, ek hoop hy is ok en voel gou beter.

Ek het ook al agtergekom CyberVet andwoord n mens nie. Die blerrie frustrerend!!!!

Sterkte!

Reply to Sindi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement