advertisement
Question
Posted by: Tinkie | 2004/02/19

Kwellende Bors

Ek het 'n effense probleem. ek het Junie 2003 'n klont uit my bors laat verwyder. Die Dr het aan my verduidelik dat die regte benaaming vir die klont 'n fibro adenoom is. Maar nou 8 maande nadat die operasie gedoen is en die wond (sonder enige voorval) genees het, het die wond skielik begin opswel en die helfde van my bors is bloedrooi en daar is die hele tyd 'n kloppende pyn in my bors. Die rooi was gister net om die snywond self, maar sedert vanoggend het dit omtrent versprei oor die helfde van my bors. Moet net nie vir my se ek moet by 'n dokter uitkom nie, want ek het eerlikwaar nie eens behoorlik geld vir kos nie, en kan onder GEEN omstandighede by die werk afkry nie. Wat kan fout wees en is dit moontelik om 8 maande na 'n operasie inflamasie in so 'n wond te ontwikkel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like an infection and, unfortunately, the only way to have it treated is to see a doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement