advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/09/16

kunsmatige versoeters

Hallo dr.
Ek is ''n hartpasië nt wat ''n vetvrye, lae G.I dieë t volg. Is oorgewig met ''n baie lae bloeddruk. Ek is ook depressief en neem meds. daarvoor, newe-effekte gewigstoename. Ek het versoeters in my rooibostee en pap gebruik, verskeie soorte wat sleg smaak en hoofpyn veroorsaak. Aangesien ek nou geen eksta suiker inneem nie, waarom voel dit asof my bloedsuiker baie laag daal. Ek eet korrek volgens dieë tkundige. Moet ek liewers matige suiker inneem om beter te voel?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Miekie
Ek sal eerstens vir jou aanraai om weer met jou dieetkundige te gesels oor hierdie gevoel dat jou bloedsuiker te laag daal, want sy kan moontlik jou dieet effens aanpas en ook bepaal of jy miskien so 3 teelepels suiker per dag mag inneem, al dan nie. Noem tog net weer vir haar watter antidepressante jy gebruik, want sommige van hulle neig ook om mens se bloedsuiker te laat daal. Die versoeters sou nie enige noemenswaardige suiker of energie by jou dieet gevoeg het nie, net 'n soet smaak.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/09/16

Beste Miekie
Ek sal eerstens vir jou aanraai om weer met jou dieetkundige te gesels oor hierdie gevoel dat jou bloedsuiker te laag daal, want sy kan moontlik jou dieet effens aanpas en ook bepaal of jy miskien so 3 teelepels suiker per dag mag inneem, al dan nie. Noem tog net weer vir haar watter antidepressante jy gebruik, want sommige van hulle neig ook om mens se bloedsuiker te laat daal. Die versoeters sou nie enige noemenswaardige suiker of energie by jou dieet gevoeg het nie, net 'n soet smaak.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement