advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Krismis

So, wat doen almal van julle vir krismis?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

48
Our users say:
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Yawn........


*CLICK*





Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/02

Ag baie dankie Wit Zombie, ek dink nee ek weet ek gaan sommer baie gelukkig wees hier!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Delene | 2005/12/02

This is the real me, since the previous posting aint me at all.

Yes, honestly. I do like coming here to see the nonsens you guys are talking.Just like many other's who are not posting, yet reading.....
I like to see what everyone thinks & how people think.
If i thought for one minute one could actually debate with sumone like you, I would have joined in as i dont agree with everything. But you are just not the kind one can debate with in peace.....is a pitty as it can be an interesting topic.

As for the posts...I dont really care how you try to stir by using my name, as most people here know me & know it aint my style at all to do that.
SO please do enjoy making an idiot outa yourself...
Is your problem...sort out your problem.

Reply to Delene
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Ek stel bekend aan almal die nuwe VIP member van die Wit Zombie fanclub - BIRCH! Welkom Birch. Jy sallie spyt wees nie. Hier by die Wit Zombie fanclub se ons wat ons dink en is ons nie ruggraatloos soos sekere ander loser posters nie.

Delene is nou al groen van jaloesie alweer omdat sy nie n lid is nie. Shame.

Delene: Die fanclub groei lekker vinnig hoor. Is jy seker jy wil nie oorkom na die regte kant toe sodat ons die blindoek oor jou oe vir jou kan afhaal nie want jys baie nuuskierig oor wat ons hier in Wit Zombieland praat?

My punt presies, Birch..



Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/02

Delene............OOK MAAR LEKKER NUSKUURIG WAT ONS PRAAT.....HOEKOM LOS JY JOU KOMETAAR HIER???? KRY JY NIE GENOEG AANDAG VAN JULLE *CLICK* NIE!!!!!!!!!!!!!!

Dit vat n groot wit drol om n kleintjie raak te sien!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Delene | 2005/12/02

Ek is so bly ek is nie deel van jou fanklub nie, wit drol!

Wat is die vereistes? White trash?

Reply to Delene
Posted by: Birch | 2005/12/02

Wit Zombie, Dit kan jy beslis weer se!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ondergronds nie n goeie idee nie,,,,maar nou ja laat hulle aan neuk en die land veder op fok!!!

Stem saam met jou laaste stelling :Dont talk to me, talk to my lawyer....eish!

Reply to Birch
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Dankie, Wit Zombie......

Reply to Valkyrie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Dis cool, Valkyrie. Dit was of Buzz of Delene. Hulle behoort nie aan die Wit Zombie fanclub nie so nou probeer hulle kak maak tussen ons. Jaloesie is n lelike ding ne?

Ja, Tiekie. Jou baas verwag seker n klop aan die deur van een van hierdie high en mighty donners af ivb met EE. Dis kak. Hulle donner alles op net waar hulle gaan. Soos n plaag sprinkane. Tronkstraf vir selfone? Wats volgende? Mandela was n blerrie terroris wat die regering in die pypie probeer steek het maar hy word soos n god behandel. Maak my siek.

Die gautrain gaan net soos al die ander treine wees. Vol moord, verkragtings en al die ander wonderlike goed wat hulle doen. EN dis ondergrond - meer verkragtings en berowings oppad, mense!

Dont talk to me, talk to my lawyer....eish!

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/02

Valkyrie.. wat hulle maak seker n grap. Dink hulle, hulle eie mense gaan hulle gesteelde goed aanmeld???? ek glo nie so nie heheee

Tiekie, ja hulle wag nog steeds vir hulle huise,en gaan niks kry nie,, dit sal seker weer met die volgende stemery belowe word, en hulle sal val vir dit,,, en weer f*k*l huise en beloftes kry!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Valkie-oukie

En waar wil hulle die huisves ? Soos dit is laat hulle misdadigers los want daar's nie plek nie.

Maar almal word mos vergewe en verchristen.

Daai TV3 kanaal ek dink woensdae oor die moorde en dinge wys gereeld hoe verkragters losgelaat word op borg om in die borg tyd net weet te verkrag.

Man! Dis net ongelooflik maar almal lek die swerkaters se allies aldie tyd.

Wie was dit nou weer ook een van die lot in die regering wat gese het HIV doesnt cauze aids ?

Reply to Tiekie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Hoeveel jaar al van Madalela uit is en wat is beter ?

Niks inteendeel nout ons manne in posissie wat bedrog pleeg, verkrag, steel en ons land se moordsyfer is die hoogste ooit.

Die mense wat gestim het wag seker nou nog vir hul beloofde huise.

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

kan julle glo hulle wil nou tronkstraf in bring as jy nie jou verlore/gesteelde selfoon rapporteer nie. Genade, wat van die moordenaars, verkragters, diewe en hi jakkers wat vry rond loop. Om koerant te lees is net so goed jy lees 'n comic.

Reply to Valkyrie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Hier is die wittes nog MD, Managers en Warehouse base en die swartes die werkers, seker hoekom hy bang is. Noudie dag se een besigheid hulle wil met 'n swart manager praat hy se nee ons heti eeni hulle koop nou nie meer by ons nie.

Ons is die enigste verskaffers in SA met wat ons verkoop nou kry hulle dit van Duitsland af en dit kos nog meer as wat ons dit voor kan kry in China.

Maar dis mos goed vir hulle besigheid om, ag jong wat help dit die swerkaters moet aangaan en opsnork.

Hulle moet vir hulle kry, ouma het gebak.

Reply to Tiekie
Posted by: Birch | 2005/12/02

Ja ek het laas so n storie gehoor, van die trein, dat die swartes dit nie kan gaan bekostig om op te ry nie, en die wittes sal in elkgeval, met hulle eie vervoer ry. Imagin jy is op die trein en dit word vertraag deur hulle wat die drade gesteel het.....Dan kan jy die nuwe regering blame omdat jy laat is vir werk..

Ek is regtig moeg vir hulle stoeries en verwyte oor en weer, kyk hoe is ons skole n groot gemors!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Alles is mos die ou regering se skuld, Tiekie en Birch. Ons mag nie teen hulle diskrimeer nie maar hulle maak net wat hulle wil onder een of ander mooi benaming. Miskien is jou baas se EE stats nog nie op datum nie of so iets, Tiekie. Miskien het hy gedink hulle kom tjek of something.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Delene | 2005/12/02

Wasnt me.....
But whatever

Reply to Delene
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Dis net wat die swart antie gese het wie gaan hulle nou die skuld gee vir die crime en die dakloses?

Maar dieselfde regering kan biljoene rande spandeer op 'n f*kken trein wat in elk geval nie deur die wittes gebruik word nie en dis 'n luukse trein so die swartes gaan dit nie kan bekostig nie en in elk geval sal die crime te veel wees soos dit tans is.

ek hoor ook gister op die radio hulle gaan meer wagte op die treine sit omdat die drade gesteel word. Wys jou waar le hulle prioriteite bogger die wat beroof, verkrag en vermoor word worry oor die drade!

Maak my sommer hoogs de wetter in.

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Wit Zombie: jy is skerp ek het dit nie agter gekom nie. Goed dan vra ek weer omverskoning ek wou jou nie sleg sê nie. Okay, nou weet ons ook wat om met Delene te doen in die vervolg.
Tiekie jy mag vra maar ek wil julle nie verveel nie. Dit is net dat my paps 22 jaar gelede dood is nadag jy 2 jaar lank geweet het hy het Long en Brein Kanker maar nooit vir ek en my mams gesê het nie. Hy is in die hospitaal op geneem nadat hy vir ons gesê dit is maar net bloeddruk en die Prof het ons laat kom en gesê hy het net 12 uur om te lewe. My mams is laas jaar 5 dae na my verjaardag dood op Vader's Dag ook op geneem vir Brongitis k sou haar die Sondag oggend gaan haal so 10h00 en 7h00 bel hulle om te sê sy is dood aan 'n hartaanval. Ek en sy was die beste tjommies wat daar was. Sy was great gewees. Nou besef ek net hoe vinnige iemand van jou weg geneem kan word.

Reply to Valkyrie
Posted by: Birch | 2005/12/02

Tiekie, ek stem saam met jou n 100% dit is altyd dieselfde verskoning oor en oor. As hulle nie iets reg kry nie wat doen hulle...se dit is die ou regiring se skuld, Vader ek meen na 10 jaar is dit nog die ou regering se skuld.....Ek glo NIE so nie...

Reply to Birch
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Nou vir wat skrik die man hom half besimpeld?

As dit net lyk of iets van government af kom moet dit net eenvoudig gedoen word/gekoop word/verkrag word. O askuus Zuma het gese hy't haar nie gesaag nie nou skielik was dit consensual seker bang die SA CSi kom uit dat dit tog hy was hierdie klomp wat hierdie land so in hulle mer in regeer.

Net gister op die nuus het iemand wat swart is gese hulle het nou al hierdie land oor die 10 jaar so hulle kan nou nie meer al die holruggeryde verskonings gebruik nie. 'n regte eye openener ne?

Reply to Tiekie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Nee Valkyrie. Daai was nie ek nie. Dit was Delene wat gemaak het of dit ek was want sys jaloers omdat sy nie in die Wit Zombie fanclub is nie Ek sal jou nie sulke goed tune nie. Jys cool en n Wit Zombie fanclub member. Jy sien mos syt my naam verkeerd gespel. Zombie is met n hoofletter Z.
Kyk die oom nog steeds vir jou? Noem hom sommer van nou af ou oom horing as jy hom sien.

Employment equity se gat, Tiekie. Dis n moerse agteruit rassisme strontstorm daai.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Ja daar is min van die goeies oor. Wat is jou storie, as ek mag vra sonder om aanstoot te gee?

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

As dit die geval is, is ek altyd bereid om vir Wit Zombie omverskoning te vra en ek hoop dit word aanvaar. Ek wil nie rusies maak nie, ek het op die harde manier geleer mense is kosbare wesens.

Reply to Valkyrie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Iemand het namens Buzz gepos so se sy so miskien het 'n kaksoeker namens Wit Zombie dit gepos ?

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Tiekie...dit is wat vir my so verstommend is. Ons sal lekker chat en dan kom een ou en hy bederf die hele situasie. Dink hulle nie voor hulle praat nie. Miskien moet ons hulle net ignoreer want daar is niks so erg as iemand 'n kind nie die aandag gee wat hy soek nie. Veral op so manier.

Reply to Valkyrie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Nou weet jy hoekom is ons so gou hier....oor al daai "gel"

Reply to Valkyrie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Nee broeders moet tog nie onder mekaar baklei nie!

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Wit Zombie as dit as 'n grap bedoel is sal ek so aanvaar. Maar as jy beledigend was stem ek saam met die res van die pêlle jy is een groot gat in die osoon laag wag tot die dag wat jy daar deur gesuig gaan word.....tot in die "NIKS" waar jy behoort en ook is....NIKS....so kom ons kyk hoe grootmoedig jy nou is. Miskien sal jou ware kleur nou uit kom.

Reply to Valkyrie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Dan hoort ek daar!

Omdie onderwerp te verander hier kom iemand hier aan wat lyk soos 'n car guard en se sy het Employment Equity posters wat ons MOET koop teen R90 my baas skrik hom dood en se gee die geld en rek sy oe SO en se mens moet nie moeilikheid soek nie.

Wat se kak is dit?

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Wit Zombie: kom ek vertel jou gou wat het laas jaar gebeur. Ek het tan in elke geval in die nude en my buurman is 'n oompie so van 72. Een oggend hoor ek net een gil toe het die oompie op 'n verf blik geklim om oor die muur te loer en die tannie het hom gevang en gevoeter met die besem....die jaar thek ek versigitg. Maar as hy wil loer is dit ook seker maar sy plesier.

Reply to Valkyrie
Posted by: wit zombie | 2005/12/02

Al die vet mense bly mos is Nigel, nê Valkoog

Reply to wit zombie
Posted by: Delene | 2005/12/02

Wit Zombie.....
Honestly, you are so full of yourself and the saddest part of all, without reason.
When sumone needs to CREATE his own fanclub and only got 2 members in it i dunno.....
i wont even make it public at all, since it just spells out what a small person you really are.

When sumone is popular, they dont need to tell the world.....everyone knows it anyway....
Is kinda like money. Sumone who has money, doesnt have to brag about it, everyone can see it anyway.

So bragging about your so called fanclub, just says it all.......

I feel sorry for you to be honest, since you are so silly, life must be really lonely for you(people dont like people who are full of themselves) And I know you got your fanclub, though I wont classify the members of any worth either....

But i hope you learn a lesson or 2 from this forum instead of making yourself so great when you are not, to become a better person and maybe in future there might be an intellegent posting from you.

I do expect a silly remark from you that will prove further what i just said, but i'm hoping that maybe tonight after you feel like king snotty now, that you will think about it.
if you dont...Then i'm afraid you wont get far in life....
But i do hope you would rather take sumthing good from this forum and really grow up abit.



Reply to Delene
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Ek ken van Naaigil ek weet wat julle daar doen !

Wit Zombie is jy nou die grapgat wat Q van praat?

Reply to Tiekie
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Tiekie jy meer as welkom dan maak ons daai brandewyn leeg langs die swembad. Ek bly in Nigel.......nog nooit van gehoor nie ek blameer jou nie.

Reply to Valkyrie
Posted by: q | 2005/12/02

Jy is so common. Weet jy wat se grap jy is? lol

Reply to q
Posted by: Kersvader | 2005/12/02

Ek gaan my dinges in my broek hou voordat ek moellegeit
soek.Ek gaan my poeding byrrie hys eet.Ons Ko maar Kirsmis n draai.Merrie Krismis en Groetnis.Ek loep koep
gou jou baseballbat.Anners soek ek net moellegeit.

Reply to Kersvader
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Ek kom ook maar met Buzz in die boot van my jeep. Dan kan ons vir Buzz voorstel aan jou d**s swaer, Lady F??

Lekker Valkyrie. Tjek net uit vir ander oe as jy dalk topless gaan tan.

Tiekie: Ons moet onself nou maar Wit Tiekie noem aangesien ons dieselle poster is. Ja, ekt n worsie en jy n koekie he he



Reply to Wit Zombie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Alleenig ? Agge nee ou Valkie dit kannie lekka weesi! Wa bly jy ek kom kuier! Met my 3L ford en brandewyn!

Reply to Tiekie
Posted by: Lady F | 2005/12/02

Ons gaan na my ouers toe in Natal, en net lekker kuier of try, met my swaer daar weet ek nie so mooi, want hy is n d**s.
Maar nou ja ons sal seker die stryd byle begrawer vir daai 1 dag!!!!!

Reply to Lady F
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

Okay, kom ek verduidelik. Ek gaan al die deure sluit en veiligheids hekke dig sluit en seker maak niemand weet waar ek is nie - en dan gaan ek myself tuis maak langs die swembad.

Reply to Valkyrie
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Hey Boet het jy vergeet ek en ou Witte is een en dieselfde mens alhoewel ekke 'n koekie het en hy nie!

Reply to Tiekie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

Het jou slee gecrash, Kersvaderd? Onthou asb my baseballbat vir krismis, china!

Reply to Wit Zombie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/02

HA! Buzz respond mos nie op my posts nie. Kyk julle, Buzz het ALWEER gerespond. Buzz is amper deel van die Wit Zombie fanclub.

Hoe gaan jy toegesluit langs die swembad kom, Valkyrie?

Klink lekker, Tiekie. Gaan dieselle doen.

Die res van die regulars gaan lykmy niks doen nie...shame

Reply to Wit Zombie
Posted by: Kersvaderd | 2005/12/02

Tiekie en Wit Zombie-Ek hoop julle loep wys julle gavriette
byrrie kerk.Groetnis byrrie hys.

Reply to Kersvaderd
Posted by: Valkyrie | 2005/12/02

sluit myself toe en gaan die hele dag langs die swembad lê.

Reply to Valkyrie
Posted by: Buzz | 2005/12/02

*CLICK*

*CLICK*

Reply to Buzz
Posted by: Tiekie | 2005/12/02

Hoe weet jy dan nou nie ?

Ons drink en braai en val om en drink verder!

Reply to Tiekie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement