advertisement
Question
Posted by: Dalene | 2007/05/23

Kringe onder my oe

Goeie dag dokter
Ek het 6 jaar terug absesse op my brein gehad. Dit het heeltemal genees met antibiotika, ek het net my geheue verloor in die proses. Ek het die laaste paar maande donker kringe onder my oe. Dit laat my onrustig voel veral die linker kant waar die absesse oorweldigend was. Moet ek my daaroor bekommer?
Baie dankie vir u kosbare tyd.
Dalene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dalene
Donker kringe is baie keer as gevolg van swak bloedsomloop omdat die sinusse gestu of verstop is. As jy nie koorsig is, of hoofpyn het of enige neurologiese simptome nie, is dit redelik onwaarskynlik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement