advertisement
Question
Posted by: ouma | 2004/01/30

krieweling in bene

Hallo dok,

Ek is 68 jaar oud. Ek het vreeslike kriewelinge (soos wurmpies wat kriewel) in my bene. Dit is veral in die aande.
Ek het al uitgevind dat dit die een of ander been sindroom is. Wat kan ek doen of gebruik om die kriewelinge te stop. Dit gee my die horries want dit hou nie op nie. Al gaan stap ek om die blok raak dit effens beter maar dit kom terug.

Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ouma, dit mag wees dat jy aan rustelose ledemaat sindroom ly. As jy seker is dat daar niks anders fout is met jou bene nie, kan jy jou dokter vra om vir jou Sinemet 25/100®, 1 tablet saans, voor te skryf. Tans is dit die behandeling waarmee ons die meeste sukses behaal in die geval van rustelose ledemaat sindroom. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement