advertisement
Question
Posted by: Tiger | 2004/01/15

Krap

Hallo Doc
My Rottweiler is nou so 3 maande oud wat my pla van Tiger hy krap hom stukkend al of die juk nie wil weggaan nie ek het hom al ‘n paar keer gebad.Tiger het ook al saam geswem in die swembad. Wat kan ek aan sy vel sit dit is net onder sy maag rond naby die tepels

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Op hierdie ouderdom is erge jeuk baie keer agv 'n velmyt met die naam van Sarcoptes. Dit versprei vinnig en kan ook ander honde en selfs mense aantas as dit nie behandel word nie. Gaan sien jou veearts sodat hy kan vasstel of dit wel die myt is en sodat die regte behandeling voorgeskryf kan word.

Dr Malan van Zyl
Veterinere Internis
Kaapstad

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement