advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2004/01/09

Koorsblare

Ek kry al my hele lewe lank koorsblare. My kliere swel op dan kry ek hulle. Die lokale GP's het al bloed toetse gedoen maar tot dusver geen oplossing. Is daar 'n rede om bekommerd te wees? Gewoonlik kom dit saam met my maandstonde. Die geswelde kliere pla my egter die onder my arm en in my nek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ekke, ek weet dis lastig, maar jy hoef nie bekoomerd daaroor te wees nie. Ek neem aan jy het al preparate soos Zovirax® en Activir® probeer, maar het jy al die aminosuur l-lysine probeer? Vra gerus jou apteker en kyk of dit nie wil help nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement