advertisement
Question
Posted by: H | 2005/06/07

Konstante Hoofpyn

Ek ervaar die afgelope 6/7 dae hoofpyn. Gedurende die dag sal die pyn bietjie verdwyn en net later weer op 'n ander plek verskyn. (d.w.s. dit pyn elke keer op 'n ander gedeelte van my kop) Meeste is dit bo-op my kop of bokant my oë. Daar is geen ander simptome nie. Ek moet nou gereeld 'Propains' drink (wat die enigste medikasie is wat verligting bring) Net vir die hoofpyn om weer 'n uur of wat later weer sy verskyning te maak.

Is dit genoeg rede om 'n dokter te besoek - of is daar 'n ander oplossing. (Tuis behandeling)

Ek het die hoofpyn oor die naweek en gedurende die week ervaar - dus glo ek nie dit kan met my werk verband hou nie. (ek werk heel dag voor 'n rekenaar by die werk - en het onlangs weer my oë laat toets)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

H, dis definitief nie normaal nie en genoeg rede om ‘n dokter te besoek. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement