advertisement
Question
Posted by: JL | 2006/11/14

Konsentrasie

Hi,
Ek is 'n student en skryf nou eksamen, maar ek sukkel om wakker te bly as ek leer. As ek net bietjie sukkel om iets te verstaan, word ek later wakker net om uit te vind dat ek geslaap het.
Ek gaan slaap nie laat nie en eet gesond. Ek het wel 'n lae bloeddruk, maar dit het my nog nooit gepla nie, net 'n bietjie lighooftig as ek te vinnig opstaan.
Is dit 'n tekort aan vitamines/minerale? Of uitputting? Wat anders?

Wat kan ek doen om my konsentrasie te behou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

jy se nie hoe lank jou bloeddruk al laag is nie. kan wees van bynier uitputtend as jy baie stress.
Gebruik vitamin b aanvulling vir stress, vogel se concentration formula en essential fatty acids vir die brein.

groete
dr debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement