advertisement
Question
Posted by: el | 2007/08/13

kompartement sindroom?????

Ek het verlede jaar (des) vir n kompartement sindroom operasie gegaan in my onder bene. die dokter het genoem dat dit redelik styf was. my bene is nog steeds seer, ek kan nie vinnig loop nie dan kry ek dieselfde pyne. ek loop darem nou al 40 min in die gym maar redelik stadig. was dit ooit kompartement sindroom of kan dit iets anders wees. ek het ook voor die operasie gegaan vir die dopler toets om bloedsomloop te bepaal. dit was niks fout mee nie. ek het ook rustelose been simdroom. ek is nou al so moeg om elke aand pybe in my bene te ervaar. ek drink af en toe trypelene sodat ek kan slaap om nie die pyne te voel nie maar wil nie afhanklik raak daarvan nie. die gevoel is nie meer net asof ek my bene moet beweeg nie maar dit is seer, so n lam gevoel en partykeer voel dit asof ek my bene onder my meegee. soos ek hier sit pyn dit weer.

enige raad asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo el
Die algemeenste redes vir pyn in die bene met oefening is swak bloedsomloop, kompartement sindroom of 'n senuwee wat vasknyp. Dan kan dit ook wees agv limfedeem.
Die Tryptanol/Trepilene sal nie skade doen nie - as dit help, gebruik dit - dis nie verslawend soos Valium nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: James | 2016/03/19

More dokter ek sit met kompartement sindroom self al v 4weke en het n knop op my onderbeen gemaak. Dit het al groeisel gemaak ook maar die afgelope 2dae het ek nie seer nie. Die knop het soos 2punte op my been gemaak ook kan dit bloedklont wees of iets anders. Ek is atleties en is n instrukteur in karate kan dit asgv sport wees of van ander ou beserings.

Reply to James

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement