advertisement
Question
Posted by: blokpot | 2005/12/01

kommen met 'n k - of common?

Ek is baie nuut op die site en geniet dit vreeslik baie - die skerp humor en lekker chats laat my giggel en kry diegrysstof aan die maal.

Soos wat Buzz te sê gehad het oor Tiekie. en hele relaas wat gevolg het. Ja, eie denke is goed en wys - tog "isms" is nie reg nie - soos racism, sexism ext ext - so well done Buzz - soms moet mense bietjie in die bek geruk word soos wat jy gedoen het

Ek dink Tiekie het 'n warped sense of morality....*koes*

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Well said, blokpot --- it's not the expression of personal views that gets objected to , but the expression of isms

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Blompot | 2005/12/01

Watse great sayings was daar nie in die "days" nie nê

Delene - what do you think of "block & tackle" ?

Reply to Blompot
Posted by: Delene | 2005/12/01

BLOKPot....LOLOL

BLOMpot is a tad better yeah..

Reply to Delene
Posted by: Buzz | 2005/12/01

Ek onthou dit. Ek spot altyd en sê common met 'n kappie.

Reply to Buzz
Posted by: blompot | 2005/12/01

Ek dink anyway ek is half disleksies - ek wou eintlik die nick "blomPot" tik...

Anyway - jy is seker reg. Mens kan seker dinge probeer oordra kalmer - gewoonlik "hoor" mense meer dan wat mens sê.

Ek is nou nie 'n taalkundige nie, maar 'n kappie lyk baie beter. Die titel van my posting is gegrond op 'n ou 80's gesegde - iemand is "common met 'n k"...

Reply to blompot
Posted by: Buzz | 2005/12/01

Blokpot, hoewel ek steeds dieselfde voel oor die situasie, kon ek darem kalmer opgetree het of dit ignoreer het.

Ek dink nie daar is so woord soos kommen in afrikaans nie, maar as daar was, sou dit seker met 'n kappie gespel word? Kômmen???

Reply to Buzz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement