advertisement
Question
Posted by: Versigtig | 2008/11/05

Kombinering van verskillende medikasies

EK gebruik Trepiline (10mg) saans vir rugpyn en spierspasmas, asook Marvelon.
Ek moet nou Eltroxin (0,05mg) gebruik vir ' n onderaktiewe skildklier.
Ek wil net dood seker maak of dit veilig is om die middels saam te gebruik aangesien ek op verskillende webwerwe gesien het by " drug interaction"  dat trisikliese antidepressante en orale voorbehoedmiddels genoem word.
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Amanda

Die effek van van beide die voorbehoedmiddel en die eltroxin op jou Trepiline is dat die effek van die Trepiline kan verhoog - Jou voorbehoedpil sal nie swakker werk nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Karin | 2009/03/17

Ek gebruik die afgelope 8 jaar Trepiline vir rustelose bene. Het 5 jaar gelede ' n groot epileptiese aanval gehad - wou nie medikasie daarvoor gebruik nie want het my geweldig sleg laat voel. Het nie weer ' n groot aanval gehad nie, maar so elke 2 maande ' n ligte een. Ek kry egter nou omtrent 3x per week ' n ligte aanval. Het gelees dat Trepiline ' should be used with caution in patients with history of epilepsy' . Kan dit wees dat Trepiline veroorsaak dat ek aanvalle kry? Enige iets anders wat ek vir my bene kan gebruik?

Reply to Karin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement