advertisement
Question
Posted by: Christina | 2011/05/17

Kolon/Skieldklier

Ek was vir c scope laas donderdag n polip is verwyder en die uitslag is pos. Twee dae daarna het ek versklike borspyne gekry toetse is gedoen en ensieme is gevind waarop hulle my moes opneem die dr het al die nodige toetse gedoen en my gevra gebruik ek enige skieldklier med heel toevallig het die ons nou eers uitgevind dat dit onderatief is ek het egter nog nie die altroxin gebruik nie hy het gese hy wil my eers sien oor my skldklier vlg hom is iets anders fout wat kan dit wees my afspraak eers die 4 Junie so ek neem aan dit is ni ernstig nie maar ek is tog bekommerd as ek hom reg verstaan het is sklidklier ooraktief hoe kan pat toetese so verskil is n kwessie van 3 weke .Kan n ooraktiewe sklidklier iets met die hart te doen he

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Christa

Dit klink maar baie deurmekaar. Wat ek wel kan se is dat 'n ooraktiewe skildklier hormone produseer wat die hart stimuleer om vinnig te klop. 'n Gevul van hartkloppings is algemeen en kan soms verwar word, veral as daar pyn teenwoordig is, met hartsiekte.

Ek stel voor dat jy tot die 4de Junie wag, wanneer daar meer duidelikheid oor jou uitslae is.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement