advertisement
Question
Posted by: ROSE | 2008/01/29

KOLON

DAME OUDERDOM 59, EK VERMOET EK HET DIKDERM PROBLEME. GAAN DOKTER TOE SE DAAR IS NIKS FOUT EK KAN NIE MEER MET DIE PYN VOORTGAAN, MAAG SPOEL GEREELD, EK HET NET BAIE PYN IN DIKDERM AREA VOEL OPGEBLAAS, MOEG, LAM. HET NOG MY VROUE DELE DIT IS OOK REG DAAR IS NIKS FOUT. KAN U DALK HELP MET RAAD ADVIES. DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rose
As jou maag baie keer spoel het jy dalk ‘n infeksie in die derm. Vra jou dokter om ‘n stoelgang monster weg te stuur lab toe ( 1 teelepel vol is genoeg) As dit normaal is, vra hy moet jou na ‘n gastro-enteroloog verwys vir ’n kolonoskopie om inflammatoriese dermsiekte uit te skakel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cathy | 2013/09/12

Hi ek was vir n pacemaker die 03 April en hy was nie reg ingesit nie so ek moes weer gegaan heer dat hulle hom onder die spier insit die dr het vir my Nuzak rn degranol voor geskry so dit maak nie saak wat ek eet nie my maag bly spoel en dit is oneindig baie seer en krampe op die maag baie erg, weet nie meer nie ek sien die kardiloog weer maandag weet nie of diet die pille kan wees nie en ek het van laas jaar terwyl ek swanger was met my seuntjie 16 kg verloor en bly verloor nog steeds, ek was vir alle bloed toetse my colestrol is 4.19 en suiker was 3.9 en HIV-negative ons word elke ses maande by die werk getoets vir al die goed, ek is bekommer want som haal ek net betyds die toilette en dit is baie erg veral as jy op pad is iewers heen, en jy moet als los en hardloop. enige raad.

Reply to Cathy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement